CHALET VIR 3 PERSONE

SELFSORG
CHALETS

3 PERSONE

Daar is 31 chalets wat vir vakansie-akkommodasie uitverhuur word. Die chalets wissel van tweebed tot sesbed, terwyl die grootste huis nege persone kan huisves. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste word versoek om slegs buite te rook.

Inboektyd is 15:00nm en uitboektyd 10:00vm.

MAAK 'N BESPREKING
Tarieflys vanaf 1 Augustus 2023
Tarieflys vir Hoogseisoen 2023-2024
MOSSIE

R895.00 p/n

Hoogseisoen: R980.00 p/n

• Kombuis: Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekgoed ens.
• Bad
• Koninggrootte bed of 2 enkelbeddens. Slaapbank in woonkamer (Bring u eie beddegoed)
• Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb.)
• DSTV en lugversorging
• Verskuifbare braai en dekmeubels
• Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

VINKEL

R995.00 p/n

Hoogseisoen: R1090.00 p/n

• Kombuis: Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekgoed ens.
• Stort
• Dubbelbed en 1 slaapbank in sitkamer. Linne en handdoeke (Bring eie swemhanddoeke asb.)
• DSTV en dampkoeler
• Ingeboude braai en dekmeubels
• Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

KOLJANDER

BOSBOK (ONDER)

R995.00 p/n

Hoogseisoen: R1090.00 p/n

• Ten volle toegeruste kombuis met gasstoof met oond, mikrogolf, yskas/vrieskas kombinasie
• Stort in badkamer
• Queen bed in slaapkamer. Enkelbed in sitkamer. Linne en handoeke word voorsien. (Bring eie swemhandoeke.)
• Ingeboude braai met dekmeubels.
• Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf
• WIFI, Netflix, Youtube

WATERBOK (ONDER)

ROOSMARYN

R1,070.00 p/n

Hoogseisoen: R1180.00 p/n

• Kombuis: Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekgoed,ens.
• Stort
• Dubbelbed en een slaapbank in sitkamer
• Linne en handdoeke (bring eie swemhanddoeke)
• DSTV en lugversorging
• Ingeboude braai en dekmeubels
• Afdak vir motor
• Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

GHWARRIEBOS

R1,070.00 p/n

Hoogseisoen: R1180.00 p/n

• Kombuis: Stofie met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekgoed, ens.