CHALET VIR 5 PERSONE

SELFSORG
CHALETS

5 PERSONE

Daar is 31 chalets wat vir vakansie-akkommodasie uitverhuur word. Die chalets wissel van tweebed tot sesbed, terwyl die grootste huis nege persone kan huisves. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste word versoek om slegs buite te rook.

Inboektyd is 15:00nm en uitboektyd 10:00vm.

MAAK 'N BESPREKING
Tarieflys vanaf 1 Augustus 2023
Tarieflys vir Hoogseisoen 2023-2024
BOSBOK (BO)

R1,350.00 p/n

Hoogseisoen: R1485.00 p/n

• Oopplan met 3 enkelbeddens en klein kombuis.
• Badkamer met stort.
• 1 Slaapkamer met dubbelbed.
• WIFI en Lugversorging
• Weberbraai op dek.
• Staaltrap na ingang van eenheid.
• Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

WATERBOK (BO)

R1,350.00 p/n

Hoogseisoen: R1485.00 p/n

• Oopplan met 3 enkelbeddens en klein kombuis.
• Badkamer met stort.
• 1 Slaapkamer met dubbelbed.
• WIFI en Lugversorging
• Weberbraai op dek.
• Staaltrap na ingang van eenheid.
• Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf