CHALET VIR 6 PERSONE

SELFSORG
CHALETS

6 PERSONE

Daar is 31 chalets wat vir vakansie-akkommodasie uitverhuur word. Die chalets wissel van tweebed tot sesbed, terwyl die grootste huis nege persone kan huisves. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste word versoek om slegs buite te rook.

Inboektyd is 15:00nm en uitboektyd 10:00vm.

MAAK 'N BESPREKING
HADEDA

R1,290.00 p/n

• Kombuis: Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekgoed ens.
• Twee vol badkamers - Stort en bad
• Twee slaapkamers -Koninginbed - 2 enkelbeddens en stapelbed.
• Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb)
• DSTV en waterverkoeler / kaggel
• Ingeboude braai, dekmeubels en afdak vir motor
• Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf