©2018 Aan die Oewer

Webtuiste deur Wix Freelance Web and Graphics

  • Facebook Social Icon

Selfsorg Chalets

Daar is 28 chalets wat vir vakansie-akkommodasie uitverhuur word. Die chalets wissel van tweebed tot sesbed, terwyl die grootste huis  nege persone kan huisves.  Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste word versoek om slegs buite te rook. 

 

Inboektyd is 14:00nm en uitboektyd 10:00vm.

2 PERSONE

OEWERHUISIE

  • Kombuis:  Stofie met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Slaapkamer en kombuis/sitkamer is een vertrek

  • Stort

  • Dubbelbed.  Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke saam asb.)

  • Plasma TV met DSTV

  • Lugversorging en paneelverwarmer. (Elektriese kombers vir bed)

  • Braai en dekmeubels

  • Afdak vir motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

TINKTINKIE

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Slaapkamer en badkamer is een vertrek

  • Bad

  • Dubbelbed.  Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb.)

  • DSTV en lugversorger

  • Verskuifbare braai en dekmeubels

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

KOTHUIS

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Stort

  • Dubbelbed.  Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb.)

  • Plasma-televisie met DSTV

  • Lugversorger en olieverwarmer (Elektriese kombers vir bed)

  • Verskuifbare braai en dekmeubels

  • Afdak vir die motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

WILGEHUIS

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Stort en bad

  • Koninginbed.  Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke saam asb.)

  • DSTV en Lugversorging (Elektriese kombers vir bed)

  • Ingeboude braai en dekmeubels

  • Afdak vir motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

JASMYN

Dakwoonstel

  • Kombuis:  Kroegyskas, mikrogolf, eetgerei, breekgoed ens.

  • Stort

  • Koninginbed.  Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke saam asb.)

  • DSTV en Lugversorging (Elektriese kombers vir bed)

  • Verskuifbare braai en dekmeubels​

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

  • Ontbyt ingesluit by Oewer Restaurant