©2018 Aan die Oewer

Webtuiste deur Wix Freelance Web and Graphics

  • Facebook Social Icon

Selfsorg Chalets

Daar is 28 chalets wat vir vakansie-akkommodasie uitverhuur word. Die chalets wissel van tweebed tot sesbed, terwyl die grootste huis  nege persone kan huisves.  Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste word versoek om slegs buite te rook. 

Inboektyd is 14:00nm en uitboektyd 10:00vm.

3 PERSONE

MOSSIE

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Bad

  • Koninggrootte bed of  2 enkelbeddens.  Slaapbank in woonkamer (Bring u eie beddegoed)

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb.)

  • DSTV en lugversorging

  • Verskuifbare braai en dekmeubels

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

SPRINGBOK

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Stort in bad

  • Koninginbed en slaapbank in sitkamer.  Linne en handdoeke (Bring eie swemhanddoeke asb.)

  • DSTV en lugversorging

  • Ingeboude braai en dekmeubels

  • Afdak vir motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

STEENBOK

KNUSHOEK

WOONSTEL ONDER HUIS JOHANNA

  • Kombuis:  Elektriese stoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Stort in bad

  • Twee enkelbeddens en slaapbank(eie beddegoed) in sitkamer.

  • Linne en handdoeke (Bring eie swemhanddoeke asb.)

  • Plasma-televisie met DSTV en lugversorger in kamer

  • Ketelbraai en dekmeubels

  • Afdak vir motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf