Selfsorg Chalets

Daar is 28 chalets wat vir vakansie-akkommodasie uitverhuur word. Die chalets wissel van tweebed tot sesbed, terwyl die grootste huis  nege persone kan huisves.  Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste word versoek om slegs buite te rook. 

Inboektyd is 14:00nm en uitboektyd 10:00vm.

4 PERSONE

KAREE

  • Kombuis:  Elektriese stoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Stort en bad in een badkamer

  • 2 Slaapkamers - Dubbelbed - 2 Enkelbeddens.

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke saam asb.)

  • DSTV en dampkoeler (Elektriese komberse vir al die beddens)

  • Verskuifbare braai en dekmeubels

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

OLIEN

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Twee  vol badkamers - Stort en bad

  • Twee slaapkamers -Koninginbed - 2 enkelbeddens. 

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb.)

  • Plasma TV met DSTV

  • Waterverkoeler/ olieverwarmer (Elektriese komberse vir elke bed)

  • Ingeboude braai en dekmeubels

OLYF

BLESBOK

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb)

  • DSTV en waterverkoeler / verwarmers

  • Ingeboude braai en dekmeubels

  • Afdak vir motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

GEMSBOK

DOCANJE

WOONSTEL ONDER PRIVAAT WONING

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens

  • Badkamer met stort

  • Twee slaapkamers -dubbelbed - 2 enkelbeddens.

  • Slaapbank in sitkamer (bring eie beddegoed).

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb)

  • DSTV en waaier

  • ​Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

KWIKSTERTJIE

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Twee  vol badkamers - Stort en bad

  • Twee slaapkamers -Dubbelbed - 2 enkelbeddens.

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb.)

  • Plasma TV met DSTV

  • Lugversorgers in slaapkamers

  • Ingeboude braai en dekmeubels

  • Afdak vir motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

SUIKERBEKKIE

©2018 Aan die Oewer

Webtuiste deur Wix Freelance Web and Graphics

  • Facebook Social Icon