©2018 Aan die Oewer

Webtuiste deur Wix Freelance Web and Graphics

  • Facebook Social Icon

Selfsorg Chalets

Daar is 28 chalets wat vir vakansie-akkommodasie uitverhuur word. Die chalets wissel van tweebed tot sesbed, terwyl die grootste huis  nege persone kan huisves.  Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste word versoek om slegs buite te rook. 

Inboektyd is 14:00nm en uitboektyd 10:00vm.

5 PERSONE

HOUTKAPPER

  • Kombuis:  Elektriese stoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Stort in bad

  • Dubbelbed, enkelbed en stapelbed.

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb.)

  • DSTV en dampkoeler

  • Verskuifbare braai en dekmeubels

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

BOSBOK

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • 2 Vol badkamers - Stort en bad

  • 2 Slaapkamers.  Dubbelbed.  3 Enkelbeddens op 2de vlak.

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke saam asb)

  • DSTV en Lugversorging

  • Ingeboude braai en dekmeubels.  Afdak vir motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf

WATERBOK

HOEP-HOEP

  • Kombuis:  Gasstoof met oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei,  breekgoed ens.

  • Een en ‘’n half badkamers - stort bo bad en aparte toilet

  • Twee slaapkamers -Koninginbed - dubbelbed en enkelbed.

  • Linne en handdoeke (Bring u eie swemhanddoeke asb.)

  • DSTV en waterverkoeler / kaggel

  • Ingeboude braai, dekmeubels en afdak vir motor

  • Komplimentêre tee en koffie vir eerste nag se verblyf