DIE SPA

Die kombinasie van lopende water, hout, graniet en die fynste blou glasware skep ‘n stylvolle interieur in ‘n besondere gebou.

MAAK 'N BESPREKING

Die luukse van ‘n stoomkamer wat uitkyk oor die boonste dek en die rivier, terapiekamers wat jou snoesig en geborge laat voel, ‘n klipbad met ‘n uitsig oor die tuin en goeie produkte wat die ervaring komplementeer, maak ‘n spabesoek telkens ‘n onvergeetlike ervaring.

Met die mooiste uitsig oor die rivier is die spa ‘n argitektoniese baken binne die oord en welbekend vir die “welgeluksaligheidservarings” en kwaliteit- behandelings wat aan gaste gebied word. 

MAAK 'N BESPREKING

Skakel die SPA gerus by 071 673 9705 / 053 207 0006 of stuur ‘n epos aan besprekings@oraniarivierspa.co.za