top of page


DIE SPA
Met die mooiste uitsig oor die rivier is die spa ‘n argitektoniese baken binne die oord en welbekend vir die “welgeluksaligheidservarings” en kwaliteit- behandelings wat aan gaste gebied word.

Vir ‘n volledige pryslys of om ‘n bespreking te maak, skakel die spa by 071 673 9705 of 053 207 0006. Stuur ‘n e-pos na besprekings@oraniarivierspa.co.za




bottom of page